Riki Botha
Die Rondomtalie-Leesboeke / The Ring-a-Rosy Reading Books
Hierdie boeke kan in die klas sowel as by die huis vir huiswerk gebruik word. Die boeke is in ‘n kindervriendelike skrif wat groot begin en geleidelik kleiner word. Dit het baie leesstof met min prente en fokus op die aanleer van klanke en leesvaardighede maar terselfdertyd die kleingoed se verbeelding prikkel en hulle blootstel aan taalontwikkeling en taaleer. Die klein lesertjie leer ook om met begrip te lees deur begripstoetsies.
Die boeke is:
1) BOEK 1: Die Rondomtalie-Aanvangslees- en skryfboek vir graad 1 – ‘n A4-boek vir die aanleer van klanke (letters van die alfabet) en hul skryfwyse met kort eenvoudige leeslessies
2) BOEK 2: Die Rondomtalie-Leesboek vir graad 1 – ‘n A4-boek vir die aanleer van lang- en dubbelklanke met langer leeslesse en begripstoetse
3) Die Rondomtalie Grootboek vir graad 1 –‘n A3-boek wat deur die onderwyseres as klasleesboek vir voorbeeldlees gebruik word
Die boeke is ook vir Engelse leerders beskikbaar as die Ring-a-Rosy-reeks.
Ek hoop dat hierdie boeke die onderwyseresse se taak so bietjie sal vergemaklik en dat leeshuiswerk vir die ouer en kind ‘n heerlike ervaring sal wees.
- Grade 1
- 8
-
Die Rondomtalie Klankkaarte A -Z
R350Original price was: R350.R150Current price is: R150. incl. VAT -
The Ring-A-Rosy Sound Cards A-Z
R350Original price was: R350.R150Current price is: R150. incl. VAT -
-
-
-