Lana Leuner

Lana Leuner

Lana Leuner is the principal and owner of the very successful Lana Leuner Maths Centre in Pretoria for the past 36 years. The experienced gained through decades of teaching thousands of learners, helping them practise through the curriculum and helping them prepare for school and National exams has provided insight into how learners learn and what they need for the learning process. This valuable knowledge was used to write the 1 2 3 series.

Lana Leuner is die prinsipaal en eienaar van die baie suksesvolle Lana Leuner Wiskunde sentrum in Pretoria wat alreeds vir 36 jaar bestaan. Die ondervinding opgedoen deur dekades lank duisende leerders te help om jaarliks die betrokke kurrikulum in te oefen en voor te berei vir skooltoetse en Nasionale eksamens het tot waardevolle insig gelei oor hoe leerders leer en wat hulle nodig het vir die leerproses. Hierdie waardevolle kennis wat opgebou is, is gebruik vir die samestelling van die 1 2 3 reeks.

  • Maths / Wiskunde
  • 76