Fisiese Wetenskappe Gr 11 Boek 1 Fisika Nuwe Uitgawe
Fisiese Wetenskappe Graad 11 Fisika
Teorie & Werkboek Boek 1 – NUWE UITGAWE
Andries Olivier
ISBN 9780639844244
Klik op die skakel om n voorskou van die boek te sien.
Die Nuwe Edisie het “Interne Weerstand” in, wat ook in die Gr 12 Fisika boek is. Interne Weerstand is vanaf 2024 deel van die Gr 11 kurrikulum.
Hoof stuk 4, Geometriese Optika, is uit die boek verwyder, aangesien dit nie ge-eksamineer word nie.
Die boek voldoen steeds aan KABV vereistes, geen verdere veranderinge is aangebring nie.
Sien ook: Fisiese Wetenskappe Graad 11 Chemie
Fisiese Wetenskappe Gr 11 Eksamen Voorbereiding Fisika
Fisiese Wetenskappe Gr 11 Eksamen Voorbereiding Chemie
Fisiese Wetenskappe Gr 11 Fisika Oplossings
320 in stock (can be backordered)
320 in stock (can be backordered)
Description
Fisiese Wetenskappe Gr 11 Boek 1 Fisika Nuwe Uitgawe
Andries Olivier
ISBN 9780639844244
Die Nuwe Uitgawe het “Interne Weerstand inhoud” ingesluit in Hoofstuk 6. Interne Weerstand is vanaf 2024 deel van die Gr 11 kurrikulum.
Hoofstuk 4, Geometriese Optika, is uit die boek verwyder, aangesien dit nie ge-eksamineer word nie.
Die boeke voldoen steeds aan KABV vereistes, geen verder veranderinge is aangebring nie.
Additional information
| Grades | Grade | Grade 11 / Graad 11 |
|---|---|
| Author | Skrywer | Andries Olivier |
